top of page

Franja du Plessis

ARTIST ENQUIRY

Thanks! We will get back to you shortly

Gauteng

Franja is ‘n 22 jarige sangerers, liedjieskrywer en aktrise. Sy neem van skool af deel aan sang en talent aande en in matriek neem sy deel aan haar skool (Hoërskool Die Wilgers) se revue, en speel die hoofrol, Leika.Franja het al opgetree regoor die land in konserte soos Afrikaans is Groot (2013) en Gospel Skoupsel in Kaapstad (2013). Franja was ook in 2013 te sien in die fliek “As jy Sing” en vertolk een van die hoof karakters, naamlik Marna. Sy het die liedjie “In twee geskeur” spesiaal geskryf vir die fliek “As jy Sing”.


bottom of page