Ruan Josh
top of page

Ruan Josh

ARTIST ENQUIRY

Thanks! We will get back to you shortly

Gauteng

Ruan Josh is ‘n 26 jarige sanger, akteur en besigheidsman.


Hy neem van skool af deel aan kompetisies en produksies en word in 2007 aangewys as die Beste Byspeler in die ATKV se Nasionale Tienertoneel kompetisie by Aardklop toe hy deel gevorm het van Hoërskool Die Wilgers se stuk “Reis, Vleis en Gebakte klippe”.


Ruan het al regoor die land opgetree in konserte soos Afrikaans is Groot (2013) en Gospel Skoupsel in Kaapstad (2013). Ruan was ook te sien in die verhoogproduksie “Droomkind – Die storie van Josef”.

bottom of page